OFFICE / KANTOOR
TEL : (028) 5511 115
ADDRESS:
VAN RIEBEECKSTR 21; LADISMITH; 6655
Hierdie is ’n kort samevatting van dienste wat ons bied by Maarten Meyer Prokureurs Ladismith:
A list of a variety of services, including but not limited of some of the services, that we at Maarten Meyer Attorneys Ladismith provides:
· Kriminele werk (Strafsake) / Criminal law
· Kinderhof aangeleenthede / Child Court Issues
· Arbeidsake / Labour relations
· Siviele litigasie / Civil Litigation
· Egskeidings / Divorces
· Onderhoud / Maintenance
· Tersydestelling van vonnisse / Rescission of judgments
· Skuldinvordering / Debt Collection
· Siviele eise / Civil claims
· Boedels / Estates
· Testamente / Wills
· Trusts / Trust oprigting
· Dranklisensies / Liquor licenses
· Algemene volmagte en ander regsdokumente,
· Opstel van enige kontrakte ens.
· Koop en verkoop van eiendomme / Buy and sell of property
· Huur en verhuur van eiendomme / Leasing of property
· Verbande / Bonds
As prokureurs hanteer ons ook alle aspekte van eiendomstransaksies, bv. die plasing van advertensies, huis vertoning, onderhandeling, opstel van kontrakte, verkryging van finansiering, verbandregistrasie, aktebesorging en oordrag.